
Die helaasheid van die dinge
Die helaasheid van die dinge (Afrikaans, Paperback)
R 273.00
Loot · checked 15 days ago
- Average
- R 220.00
- Lowest seen
- R 215.00
- Highest seen
- R 273.00
- Last change
- R 53.00
- First indexed
- 10 Jul 2020
- Retailer
- Loot
Description
In Die helaasheid van die dinge keer die skrywer terug na sy geboortedorp in Vlaandere. Ons maak kennis met die pa wat trots op sy fiets van kroeg tot kroeg ry om sy pasgebore seun vir sy drinkebroers te wys, met die ouma wie se nagrus alte dikwels deur die polisie versteur word as hulle een van haar dronk seuns huis toe bring, en met die werklose ooms wat meer belangstel in n suipwedstryd as in n deugsame lewe. Dimitri Verhulst se Die helaasheid van die dinge is sowel n pragtige ode aan as n skreeusnaakse afrekening met die dorp van sy jeug.