
- Average
- R 116.00
- Lowest seen
- R 116.00
- Highest seen
- R 116.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 21 Oct 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Danie Botha versamel hier sy kortverhale, rubrieke, artikels en gedigte waarin hy dae in sy lewe so helder moontlik probeer oproep. Die helderheid ontstaan onder meer met die gebruik van erns, sensitiwiteit en humor. Hy illustreer hoe hy uit benoudheid na vreugde beweeg.
Danie Botha versamel hier sy kortverhale, rubrieke, artikels en gedigte waarin hy dae in sy lewe so helder moontlik probeer oproep. Die helderheid ontstaan onder meer met die gebruik van erns, sensitiwiteit en humor. Hy illustreer hoe hy uit benoudheid na vreugde beweeg. Die drie afdelings (jeugjare; professionele lewe; godsdienstige rubrieke) vorm 'n outobiografie in die kleine van die man van die uitgewerswese, radio en teater.