
- Average
- R 63.00
- Lowest seen
- R 58.00
- Highest seen
- R 143.00
- Last change
- R 31.00
- First indexed
- 08 Apr 2022
- Retailer
- Loot
Description
Hierdie woordlose prenteboek bied 'n nuwe en vermaaklike blik op die bekende jakkals-en hoenderverhaal. Jakkals steel 'n hoender en die hoender se bekommerde vriende 'n beer, haas en haan agtervolg hom oor berge en dale. Wanneer hulle uiteindelik by die jakkals se woning aankom, begroet 'n onverwagse gesig hulle!