Die Holderstebolder Hondepartytjie

Die Holderstebolder Hondepartytjie

Die Holderstebolder Hondepartytjie (Afrikaans, Paperback)

R 148.00

Loot · checked Today

View at Loot
Average
R 148.00
Lowest seen
R 99.00
Highest seen
R 148.00
Last change
R 15.00
First indexed
07 Oct 2022
Retailer
Loot

Description

Vir sy 10de verjaardag wens Jaco net vir een ding: 'n hond! En hy wil 'n hondepartytjie hê, met hondekolwyntjies.

Maar gaan sy ouers vir hom die geskenk van sy drome gee? Sal sy gunsteling-sanggroep, Wagter en die waghonde, by sy partytjie kan wees? En wie moet hy nooi: net sy maats wat van honde hou of almal in sy klas? En wat moet hy doen as sy partytjie skielik heeltemal skeef loop, of as die hond wat hy kry in iets eienaardigs verander?

'n Storie propvol kinkels en keuses!