Die Honger Reisiger

Die Honger Reisiger

Die Honger Reisiger - Reisverhale Met Resepte (Afrikaans, Paperback)

R 240.00

Loot ยท checked Today

View at Loot
Average
R 240.00
Lowest seen
R 240.00
Highest seen
R 240.00
Last change
R 0.00
First indexed
25 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Die honger reisiger is sowel 'n lekkerlees reisbundel as 'n reseptebundel sonder saaits. Marie Heese weet hoe om 'n storie te vertel sodat jy dit nie kan neersit nie. Die titel is propvol staaltjies en amusante waarnemings oor die reise wat sy en haar sielsgenoot-man, Chris, na eksotiese lande soos Turkye, Eritrea, Ethiopie, Frankryk, Egipte en Rusland onderneem het.