Die jare tussen ons

Die jare tussen ons

Jozine Botha

R 275.00
5.0(2)

rated at Takealot · checked 12 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 3.00 at Loot

Loot sells it for R 272.00. Compare every offer

Average
R 275.00
Lowest seen
R 275.00
Highest seen
R 275.00
Last change
R 0.00
First indexed
30 Jun 2025
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Die Jare Tussen Ons

    Checked 6 days ago

    R 272.00

    View
  • Takealot This listing

    Die jare tussen ons

    5.0(2) Checked 12 days ago

    R 275.00

    +R 3.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Elaine vlug weg van haar verloofde, Alex, sonder enige verduideliking. Haar geheim bly haar eie want sy glo as Alex ooit moet uitvind sal dit sy lewe ruineer, en daarvoor het sy hom te lief. Sy het geen keuse as om Ben van Staden, die rykmanseun van Bloemfontein, se aanbod te aanvaar nie ... Die jare wat volg is verwonde jare gevul met vrees en verwyt. Elaine
verloor haar geloof in 'n liefdevolle God en dit is net haar ongesonde verhouding met wyn wat haar help om soms van al die seer in haar binneste te vergeet. Maar haar liefde vir Alex bly 'n brandende vuur wat nie geblus kan word nie. Skielik, na soveel jaar, staan Alex weer voor haar en begin sy weer glo dat God dalk alles tog ten goede laat meewerk vir die wat Hom liefhet. Maar, sal Alex haar ooit kan vergewe vir die onreg wat sy hom aangedoen het?

What's in the box
1 x Die jare tussen ons