
Die kaart van lank gelede
Die kaart van lank gelede (Afrikaans, Staple bound)
R 124.00−33%
Loot · checked Today
- Average
- R 186.00
- Lowest seen
- R 124.00
- Highest seen
- R 186.00
- Last change
- -R 62.00
- First indexed
- 15 Apr 2023
- Retailer
- Loot
Description
Alet Swart en haar ouers trek na die kusdorpie, Kroongolf. Sy ontdek 'n geheime kaart in die nuwe huis. Maar waarheen sal die kaart haar lei? En kan sy vir Vernon vertrou om haar te help? Die kaart van lank gelede is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Boek 1 is 'n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede Vlak 1 (Graad 4); die geheim van die kroonsteen Vlak 2 (Graad 4); die kroon van die aarde Vlak 3 (Graad 5); die kroon van die hemel Vlak 4 (Graad 5); die kroon van die water Vlak 5 (Graad 6); die kroon van die mense Vlak 6 (Graad 6).