Die Kameraadskap Van Die Ring

Die Kameraadskap Van Die Ring

Die Kameraadskap Van Die Ring (Afrikaans, Paperback)

R 330.00

Loot · checked 3 days ago

View at Loot
Average
R 330.00
Lowest seen
R 272.00
Highest seen
R 421.00
Last change
-R 55.00
First indexed
20 Apr 2023
Retailer
Loot

Description

Wanneer Frodo Baalens sy oom Bilbo se towerring tydens dié se een-en-elftigste verjaarsdagpartytjie erf, is dit die begin van onvoorsiene avonture.

Eers verdwyn Bilbo spoorloos en dan daag die towenaar Ghandalf op met die nuus dat Frodo in lewensgevaar verkeer: wie ook al in besit is van die Ring, vertel Ghandalf, sal uiteindelik deur die korrupterende mag daarvan verwoes word. Daar is net een uitweg: om die Skeure van Verdoemenis in die dieptes van die Vuurberg te vind, die Ring daarin te gooi en dit só vir ewig buite die bereik van die Vyand te plaas.

Saam met sy kamerade Sam, Mannetjies en Pippin val Frodo in die pad met die hoop om die donker mag van Sauron vir altyd te verslaan.