
Die kief-gerief wondermasjien
Die kief-gerief wondermasjien (Afrikaans, Paperback)
R 164.00
Loot ยท checked 27 Sep 2026
- Average
- R 164.00
- Lowest seen
- R 164.00
- Highest seen
- R 164.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 16 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks wat van die standpunt uitgaan dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak van 'n holistiese taalbenadering gebruik en is so gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word.
