Die Klein Boek Van: Katastrofiese Kattekwaad

Die Klein Boek Van: Katastrofiese Kattekwaad

Die Klein Boek Van: Katastrofiese Kattekwaad (Afrikaans, Paperback)

R 47.00

Loot · checked 2 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 24.96 at Amazon

Amazon sells it for R 22.04. Compare every offer

Average
R 43.00
Lowest seen
R 43.00
Highest seen
R 47.00
Last change
R 4.00
First indexed
27 Mar 2022
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die klein boeke met baie inligting.

Het jy geweet …

… muskiete is van die dodelikste diere op aarde?

… piesangs is radioaktief?

… jou vingers het glad nie spiere nie?

Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet!

Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen bestaan uit vier boeke.

Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime en onopgelosde raaisels, een bevat katastrofiese kattekwaad en lekker poetse en een bevat reuserekords van alle soorte.

Similar products