Die klein boek van katastrofiese kattekwaad
By Fanie Viljoen, Paperback
R 109.00
Takealot · checked 11 days ago
- Average
- R 109.00
- Lowest seen
- R 109.00
- Highest seen
- R 109.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Die klein boeke met baie inligting Het jy geweet … … muskiete is van die dodelikste diere op aarde? … piesangs is radioaktief? … jou vingers het glad nie spiere nie?
Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet! Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime en onopgelosde raaisels, een bevat katastrofiese kattekwaad en lekker poetse en een bevat reuserekords van alle soorte.
What's in the box
1 x Book
Similar products

Amazon
Die klein boek van katastrofiese kattekwaad
4.0(1)R 47.00
Takealot
Die Klein Boek van Grappige Gewoontes
4.7(6)R 109.00
Takealot
Die Klein Boek van Reuserekords
4.5(2)R 109.00
Takealot
Die Klein Boek van Skrikwekkende Spoke
R 105.00
Takealot
Die Klein Boek van Toweragtige Toertjies
R 105.00
Takealot
Die Klein Boek van Nog Fantastiese Feite
R 105.00
Takealot
Die Klein Boek van Gruwelike Geheime
R 105.00