
Die Klein Waterman
Die Klein Waterman (Afrikaans, Hardcover)
R 116.00
Loot · checked 30 Nov 2025
- Average
- R 82.33
- Lowest seen
- R 63.00
- Highest seen
- R 116.00
- Last change
- -R 48.00
- First indexed
- 21 Nov 2024
- Vendor
- Loot
Dis lente! Die eerste warm sonstrale bereik die bodem van die meuldam en die klein waterman ontwaak uit sy winterslaap. Na ontbyt gaan hy nuuskierig en vol avontuurlus uit die huis om sy omgewing te verken. Is al sy vriende nog daar? Het julle geweet? Otfried en Regine is pa en dogter. Daniel Napp het in Grafiese Ontwerp gestudeer voor hy, as vryskutter, begin kinderboeke skets het. Die storie is humoristies en propvol avontuur pragtig geïllustreer en perfek vir selflees en voorlees.
