
Die kuikendiewe CAPS
Die kuikendiewe CAPS - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
R 168.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 118.00
- Lowest seen
- R 118.00
- Highest seen
- R 168.00
- Last change
- R 50.00
- First indexed
- 04 Feb 2023
- Retailer
- Loot
Description
Dinge is nie altyd soos dit lyk nie. Rene en Ruan Roux, die tweeling van Voortrekkerstraat, spandeer byna meer tyd op hul speurwerk as huiswerk. Hul pa was n polisieman wat in die uitvoering van sy pligte gesterf het. Dit het die tweeling laat besluit dat hulle misdaad gaan beveg. En dit doen hulle ook meestal met die hulp van hul eksentrieke oom Otto. Wat het gebeur in die supermark dat daar n verpleegster en ambulansman iemand op n draagbaar moet uitvat? Waarheen verdwyn al die kindertjies wat wegraak? En hoekom dra die verpleegster tekkies?