
Die Legendariese Lua Verwey 2: 'n Plaas se Geraas
Die Legendariese Lua Verwey 2: 'n Plaas se Geraas (Afrikaans, Paperback)
R 161.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 146.00
- Lowest seen
- R 129.00
- Highest seen
- R 161.00
- Last change
- R 15.00
- First indexed
- 16 Mar 2023
- Retailer
- Loot
Description
Lua Verwey is eintlik allergies vir seuns, maar sy is tog die enigste meisie wat saam met die krieketspan Kaap toe gaan toer. Mits sy voor die einde van die kwartaal genoeg name op haar borgvorm het om geld in te samel vir ’n vakansie langs die strand. En 'n vakansie het sy beslis nodig; want haar ma verwag 'n tweeling, haar boeties neem die huis op horings, haar oupa-hulle gaan by hulle kom intrek en haar beste vriendin is skielik superaaklig.