
Die Lenige Liefde
Die Lenige Liefde (Afrikaans, Paperback)
R 94.00
Loot · checked 29 Sep 2026
- Average
- R 58.00
- Lowest seen
- R 58.00
- Highest seen
- R 94.00
- Last change
- R 36.00
- First indexed
- 29 May 2023
- Retailer
- Loot
Description
Die liefde, natuur en digterskap is die oorwegende temas van die bundel en elk word vanuit n wye spektrum perspektiewe bekyk. Herman de Coninck se werk spreek van innoverende beeldspraak, totaal gestroop van pretensie en Daniel Hugo slaag daarin om in sy vertalings die unieke karakter van De Coninck se werk te behou. Herman de Coninck het die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse leser se verbeelding aangegryp met Liefde, Miskien (vertaal deur Daniel Hugo) in 1998. Die lenige liefde, n bloemlesing uit al De Coninck se werke, sal weereens die leser betower. Meer toeganklike poesie kom n mens nie aldag tee nie. De Coninck se werk spreek van innoverende beeldspraak waarvan die gebrek aan pretensie die leser maak lees, luister en onthou.