Die Lewe Na Die Dood

Die Lewe Na Die Dood

Die Lewe Na Die Dood (Afrikaans, Paperback)

R 220.00

Loot · checked 26 Sep 2026

View at Loot
Average
R 220.00
Lowest seen
R 220.00
Highest seen
R 220.00
Last change
R 0.00
First indexed
26 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Die hiernamaals ... Miljoene mense wonder en lees oor wat gebeur ná die lewe op aarde.

Hank Hanegraaff word beskou as een van die voorste teologiese denkers van die 21ste eeu. In Die Lewe Na Die Dood verduidelik hy die verband tussen ons fisiese lewe op aarde en ons ewige toe­koms.

Die boek is in drie dele verdeel met 60 vrae wat mense dikwels oor die hiernamaals vra.

Afdeling 1 – die ewige hemel en aarde met vrae soos: “Wat gebeur in die hemel?”
Afdeling 2 – die oorgang tussen die dood en die hemel met vrae soos: “Kan ons verseker wees van lewe ná die dood?”
Afdeling 3 – hoe jou lewe op aarde betekenis het tot in ewigheid met vrae soos: “Wat van mense wat nog nooit van Jesus gehoor het nie?”

Die Lewe Na Die Dood gee lesers ’n duidelike en konkrete ver­staan van wat ná die dood gebeur.