
Die Lewe Tussen Pikkewyne
Die Lewe Tussen Pikkewyne (Afrikaans, Paperback)
R 168.00
Loot ยท checked 22 days ago
- Average
- R 168.00
- Lowest seen
- R 168.00
- Highest seen
- R 168.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Jasper van Zyl se Die lewe tussen pikkewyne 'n skerpsinnige en eiesinnige verwoording van hoe vreemd die mees vertroude dinge kan wees, hoe onheilspellend dit wat die naaste aan ons is. Sy digterstem is nuut en vars, sy beeldgebruik is tegelyk konkreet en verbluffend surrealisties. In vers na vers neem hy jou op 'n woordavontuur wat jou lig verbyster maar tintelend laat.