- Average
- R 200.00
- Lowest seen
- R 200.00
- Highest seen
- R 200.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 29 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Het jy al ooit gewonder wat gebeur as jy slaap? Waarheen gaan jy en wat doen jy daar? Wade beland in 'n toweragtige plek waar diere sing en hom wonderlike drome laat droom.
Dit is 'n wonderlike storie om kleuters te help om waardering vir die wêreld en die omgewing te ontwikkel.
Geillustreerd deur Emmaline Tomalin, n kunstenaar wat in Namibie gebore is en by die Durban se Universiteit van Tegnologie en die Kunstgut Akademie in Berlyn, Duitsland Fynkuns gestudeer het.
What's in the box
1 x Die Lied van die Wêreld
