Die Man Van Elders

Die Man Van Elders

R 299.00

Takealot · checked 4 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 266.80
Lowest seen
R 239.00
Highest seen
R 299.00
Last change
R 60.00
First indexed
05 Jan 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Na drie jaar op 'n passasierskip smag Jean Botha na 'n plek wat syne is en waar hy gewoon net mens kan wees. Die oomblik toe hy terug op eie bodem vir Renette Brink op Stellenbosch ontmoet, weet Jean een ding vir seker: Hy sal haar nooit weer kan vergeet nie. Maar Renette is verloof aan Martin Hoogendyk, 'n gesiene boer van die Oos-Vrystaat. 'n Meesleurende roman oor twee mense wat hulself vir die keuses van die verlede moet vergewe voor hulle 'n ware tuiskoms en liefde kan vind.