
Die Meesterwewer
Die Meesterwewer - Hoe God Die Gebeure in Ons Lewe Gebruik Om Ons Te Vorm (Afrikaans, Paperback)
R 147.00
Loot ยท checked 26 Sep 2026
- Average
- R 147.00
- Lowest seen
- R 147.00
- Highest seen
- R 147.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Aan die hand van die Skrif en die praktyk toon die skrywer aan hoe God dinge in ons lewe laat gebeur. Maar hoekom maak Hy dit vir ons so moeilik om sy teenwoordigheid en sy plan raak te sien? Hierdie titel handel oor hoe om die ontwerpende hand van God en sy ingryping in ons lewe so raak te sien dat ons weet dat Hy 'n besondere doel vir elkeen van ons het, en dat Hy ons daardeur sal dra totdat ons Hom van aangesig tot aangesig kan ontmoet en onsself volkome kan leer ken. Hy toon aan hoe verskillende aspekte van die lewe saamspeel om ons telkens by die antwoord te bring.