Die Meisie Met 21 Vrae
Die Meisie Met 21 Vrae (Afrikaans, Paperback)
R 163.00
Loot · checked Today
- Average
- R 163.00
- Lowest seen
- R 163.00
- Highest seen
- R 163.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Eendag was daar ’n meisie wat vreeslik graag vrae gevra het. “Waarom?” “Waar?” “Wanneer?” “Hoe?” “Wat?” “Wie?”
Toe almal moeg word vir haar vrae, besluit sy om die antwoorde iewers anders te gaan soek – in boeke! En kort voor lank begin sy haar eie stories vertel …
’n Bemagtigende verhaal oor die krag van boeke en stories, en die verskil wat een meisie kan maak as sy bereid is om moeilike vrae te vra.
Ook beskikbaar in Engels en Setswana.