Die mooie Santie

Die mooie Santie

Die mooie Santie (Afrikaans, Hardcover)

R 65.00

Loot ยท checked Yesterday

View at Loot
Average
R 62.45
Lowest seen
R 43.00
Highest seen
R 110.00
Last change
R 45.00
First indexed
18 Sep 2020
Retailer
Loot

Description

Santie is nog te jonk om geskeer te word. Sy gaan verken die wereld en ontmoet verskillende diere wat almal haar pragtige wol bewonder. Almal wil graag 'n bietjie daarvan he... maar soos haar wol groei, groei ook haar opinie van haarself. Haar pragtige wol met ander deel? Nooit! Haar wol groei langer en langer en langer... uiteindelik ontdek sy dat die ware skoonheid van haar wol eers verskyn toe sy leer hoe om dit met ander te deel.