
Die Muishuis: Sam en Julia: Boek 1
Die Muishuis: Sam en Julia: Boek 1 (Afrikaans, Hardcover)
R 199.00
Loot · checked Today
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 199.00
- Highest seen
- R 199.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Sam en Julia woon in die Muishuis n regte klein wonderwereld. Julia bly saam met haar ma in n baie klein kamertjie op die boonste verdieping. Sy het nie n pa, boeties of sussies nie, en ook geen oupa of ouma nie. Julia is baie nuuskierig en eiewys. Sy hou van opwinding, en sodra sy verveeld is, gaan sy buitentoe, op soek na avontuur saam met haar maatjie Sam. Sam woon in die middel voor in die Muishuis. Hy bly saam met sy pa, ma, boeties en sussies. Hy het twee oupas en oumas en n hele paar tannies en ooms. Sam is baie skaam en soet. Maar as hy saam met Julia is, doen hy dinge wat hy andersins nooit sou aandurf nie. Die twee is onafskeidbaar. Daar is meer as 100 000 eksemplare van die oorspronklike Nederlandse uitgawe verkoop en die boek is in 2012 bekroon met n Silveren Penseel en in 2015 met n Gouden Boekprys.

