Die Nag Ruik Na Spoed

Die Nag Ruik Na Spoed

Die Nag Ruik Na Spoed (Afrikaans, Paperback)

R 241.00

Loot · checked Today

View at Loot
Average
R 241.00
Lowest seen
R 241.00
Highest seen
R 241.00
Last change
R 0.00
First indexed
16 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Hier is iets betreklik nuut in Afrikaans: wetenskapfiksie vir volwassenes.

Die stories is uiteenlopend, maar deur elk loop die silwer draad van fantasie en wetenskap. Uiteindelik gaan dit natuurlik oor die karakters en Schoombie se gatskop-verteltrant.

Hier is ’n bedrewe skrywer met ’n verstommende verbeelding aan die woord – innovering, spanning en die verrassingselement is op die spyskaart.