Die Natuurlewe van Suider-Afrika

Die Natuurlewe van Suider-Afrika

Die Natuurlewe van Suider-Afrika - 'n Veldgids tot die Diere en Plante van die Streek (Afrikaans, Paperback)

R 434.00

Loot · checked 7 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 45.00 at Takealot

Takealot sells it for R 389.00. Compare every offer

Average
R 312.00
Lowest seen
R 250.00
Highest seen
R 434.00
Last change
R 122.00
First indexed
04 Jan 2018
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Hierdie gewilde veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al ’n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe. Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk. Elke hoofstuk is geskryf deur ’n kenner op sy gebied.