
Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding Vir Die Leerling- En Bestuurslisensietoetse
Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding Vir Die Leerling- En Bestuurslisensietoetse (Afrikaans, Paperback, New edition)
R 451.00
Loot · checked 27 Sep 2026
- Average
- R 451.00
- Lowest seen
- R 451.00
- Highest seen
- R 451.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 27 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Hersien en met opgedateerde inligting, is Die nuwe amptelike K53-handleiding 'n omvattende en koste-effektiewe gids om jou te help slaag in die Leerling- en K53-bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreek wat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie en motorfietse. Die leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur, padtekens en padreels, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die einde van die afdeling is 'n oefentoets, soortgelyk aan die amptelike toets wat jy sal afle. Die bestuurslisensie-afdeling verduidelik hoe kandidate getoets word en waarvoor strafpunte toegeken word, met stap-vir-stap-instruksies vir elke maneuver in die werf- en die padtoets. Met detail-illustrasies in volkleur, is dit beslis die gids vir leerling- en bestuurslisensietoetse. Die handleiding se inhoud vorm ook die basis vir n opsionele skakel tot aanlyn-oefeninge by www.k53-test-co.za.
