Die Ongelooflike Liefdesverhaal Van Meneer Morf

Die Ongelooflike Liefdesverhaal Van Meneer Morf

Die Ongelooflike Liefdesverhaal Van Meneer Morf (Afrikaans, Hardcover)

R 102.00

Loot · checked 28 Sep 2026

View at Loot
Average
R 102.00
Lowest seen
R 102.00
Highest seen
R 102.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Meneer Morf is ’n sirkushond met ’n groot hart. Elke dag dans hy op die koorde in die nok van die sirkustent en kry ’n dawerende applous.

Maar roem is nie alles nie, en Meneer Morf voel baie eensaam.

Op ’n dag verlaat hy die sirkus en gaan soek na ware liefde …