Die Ongelukkige en Treurige Verhaal van die Skip die Gouden Buys 1693

Die Ongelukkige en Treurige Verhaal van die Skip die Gouden Buys 1693

'n VOC-skip uit Enkhuizen Strand in St Helenabaai aan die Kaapse Weskus

R 278.00

Takealot · checked 8 days ago

View at Takealot
Average
R 278.00
Lowest seen
R 278.00
Highest seen
R 278.00
Last change
R 0.00
First indexed
09 Oct 2026
Retailer
Takealot

Description

In Mei 1693 monster Lourens Thijszoon Vijselaar en Daniel Silleman in Nederland aan op die VOC-skip die Gouden Buys. Nog voordat die kus van Suidelike Afrika op die horison verskyn, was byna die hele bemanning van 190 al oorlede aan skeurbuik en ander siektes. Vijselaar en Silleman het aan land gegaan om hulp te soek. Tot hul groot skok kom hulle uit by enkele oorspronklike bewoners van die Kaap. Hierdie Khoikhoi blyk egter nie "wilde mensvreters" te wees soos hulle gemeen het nie, maar redders in nood. Juis danksy hul hulp slaag die twee jongmanne daarin om die Kaap de Goede Hoop te bereik. Slegs Daniel Silleman sou uiteindelik weer sy vaderland sien. Hy vertel dan sy "Ongeluckig, of Droevigh Verhaal" aan sy Enkhuizense uitgewer van Straaten wat dit in 1695 as boek publiseer.

What's in the box
1 X Book