- Average
- R 231.00
- Lowest seen
- R 231.00
- Highest seen
- R 231.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 16 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
Die Ontelbare 48 is n eenmanstuk is uit die pen van Fiësta-wenner Wessel Pretorius. Dis Woensdagaand op n klein plattelandse dorpie in die Laeveld. Die skoolsaal word ingerig vir die maandelikse fliekaand. Agt-en-veertig dorpenaars vergader bymekaar, elkeen met sy eie storie, om The Sound of Music te kyk.
Tussen hulle sit ? moordenaar met ? sluwe plan. Dit is ? mikrokosmiese blik op die alledaagse menslikheid wat ons almal, maak nie saak hoe anders ons dink of leef nie, eindelik saambind. n Satiriese drama wat die mens se uithouvermoë vier.