Die Otters op die bosveldplaas: Boek 3

Die Otters op die bosveldplaas: Boek 3

R 135.00

Takealot · checked Yesterday

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 135.00
Lowest seen
R 135.00
Highest seen
R 135.00
Last change
R 0.00
First indexed
21 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Arende, bobbejane en luiperds is vir die stadsjapies nie 'n alledaagse verskynsel nie. Maar waarom kom die Otters een middag erg bedremmeld en gekneus en net geklee in grasrompies by die huis aan? En watter rol het Helene en Magriet, twee skoolpelle, om te speel?
Waar die Otters is, is daar nou eenmaal nie vrede nie. En 'n vakansie is vir die drie nie sommer net 'n gewone kuiertjie nie. Met die intrapslag loop dinge in Die Otters op die Bosveldplaas skeef: daar is oornag by die kuikenhokke gepeuter: Bykans al die kuikens het deur groot gate in die sifdraad ontsnap en Litte is juis 'n man wat half sentimenteel raak wanneer 'n paar vinkies uitgeroei moet word. Maar hoe verdink 'n Otter dan 'n mede-Otter? Arende, bobbejane en luiperds is vir die stadsjapies nie 'n alledaagse verskynsel nie. Maar waarom kom die Otters een middag erg bedremmeld en gekneus en net geklee in grasrompies by die huis aan? En watter rol het Helene en Magriet, twee skoolpelle, om te speel?