Die Ou Vrou en die Priester en Ander Verhale

Die Ou Vrou en die Priester en Ander Verhale

Die Ou Vrou en die Priester en Ander Verhale (Afrikaans, Paperback)

R 236.00

Loot · checked 28 Sep 2026

View at Loot
Average
R 236.00
Lowest seen
R 236.00
Highest seen
R 236.00
Last change
R 0.00
First indexed
24 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Van 1981 tot 2014 skryf Cecile Cilliers rubrieke vir Beeld, De Kat en Sa​rie. Deur die jare het sy etlike bydraes vir verskillende bundels gemaak, maar Die ou vrou en die priester is haar eerste eie kortverhaalbundel. Verskeie klassieke temas word onder die loep geneem: dit wat in 'n huwelik ongesê bly tussen man en vrou, die verwikkelde band tussen ma en dogter, die oorweldigende blindheid van 'n eerste liefde, en bowenal die uitdagings van oud word.

Die verhale spreek tot 'n breë gehoor. Baie leesbaar, met 'n diep menslikheid wat uit die stories straal.