
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 52.00
- Lowest seen
- R 52.00
- Highest seen
- R 52.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Twee van Nicola Hanekom se grensverskuiwende dramas, Hol en Trippie, wat verskeie benoemings gekry het by die KKNK en Aardklop.
Met die twee dramatekste in hierdie bundel het die talentvolle Nicola Hanekom die teaterganger in die holte van haar hand. In Trippie word die gehoor "passassiers" op 'n busrit deur die Karoo en word 'n warboel van emosies op 'n boeiende en onvoorspelbare wyse oopgevlek. Hol, 'n uitdagende eenvroutoneelstuk, neem die wegholtempo van 'n moderne vrouelewe in oenskou.