
Die Panorama in My Truspieel
Die Panorama in My Truspieel (Afrikaans, Paperback)
R 210.00
Loot · checked 13 days ago
- Average
- R 210.00
- Lowest seen
- R 210.00
- Highest seen
- R 210.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
'n Vernuftige ontginning van woorde en woordbetekenisse, 'n aweregse sin vir humor en 'n ongewone kyk op die wereld rondom ons kenmerk Daniel Hugo se poesie. Volgens Hennie Aucamp het hierdie bundel "'n jonkheid van gees wat verkwiklik is en vreugde aan 'n herwonne paradys oordra aan die leser". Die spel met woorde val in hierdie bundel ook op, soos in die gedig Naguil, waar die oorspronklike betekenis van die uitdrukking opgeroep en nuut ingeklee word. Klein lewende wesens voels, 'n kriek, 'n trapsuutjies, 'n padda is die fokus van 'n hele aantal gedigte. Hulle soms steurende aanwesigheid word met humor geduld. Beelde word telkens net so effens versteur sodat die leser op n nuwe manier na die werklikheid moet kyk.