Die Parmantige Spinnekop

Die Parmantige Spinnekop

n Klein 5 Avontuur

R 200.00

Takealot ยท checked 2 days ago

View at Takealot
Average
R 200.00
Lowest seen
R 200.00
Highest seen
R 200.00
Last change
R 0.00
First indexed
29 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Ons almal ken die name van Afrika se Groot 5: die olifant, luiperd, renoster, buffel en leeu. Maar het jy al die Klein 5 ontmoet? Die olifantmuis met sy neus soos 'n trompet, die luiperdskilpad met sy kolle, die renosterkewer met sy skerp neus, die dapper buffelwewer en die piepklein mierleeu met sy geniepsige tande. 'n Mens kyk hulle maklik mis in Afrika se wildernis, want hulle is baie klein! 'n Parmantige spinnekop het by die Klein 5 se huis ingebreek. Kan die Klein 5 hom uitkry voordat hy al hulle kos opeet?

What's in the box
1 x Die Parmantige Spinnekop