Die Rebellie

Die Rebellie

1914-1915

R 69.00

Takealot · checked 11 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 69.00
Lowest seen
R 69.00
Highest seen
R 69.00
Last change
R 0.00
First indexed
14 Sep 2026
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Die Rebellie

    Checked 11 days ago

    R 69.00

    View
  • Loot

    Die Rebellie

    Checked 27 Sep 2026

    R 114.00

    +R 45.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Wanneer volksgenote met die geweer in die hand teen mekaar uittrek, ontstaan 'n gevoel van bitterheid wat in geen jare verwyder kan word nie. So skryf GD Scholtz in sy omvattende oorsig oor die Rebellie van 1914-1915.
Wanneer volksgenote met die geweer in die hand teen mekaar uittrek, ontstaan 'n gevoel van bitterheid wat in geen jare verwyder kan word nie. So skryf GD Scholtz in sy omvattende oorsig oor die Rebellie van 1914-1915. Die oorsake van die Rebellie kan teruggevoer word na die Anglo-Boereoorlog en die meeste Afrikaners se ongemaklike verhouding met die Britse ryk. Milliter gesproke was die Rebellie 'n mislukking, maar op die lang duur, betoog Scholtz, het die Rebellie 'n groot rol gespeel in die herlewing van die republikeinse ideaal onder Afrikaners.

Similar products