Die Reen Kom Nie Maklik Nie

Die Reen Kom Nie Maklik Nie

R 29.00

Amazon ยท checked 6 days ago

View at Amazon
Average
R 29.00
Lowest seen
R 29.00
Highest seen
R 29.00
Last change
R 0.00
First indexed
06 Sep 2026
Retailer
Amazon

Description

Hierdie belangrike bundel verhale het in 1996 verskyn onder die titel "So lief as wat daardie hoender vir 'n skoot is". Die heruitgawe sluit twee nuwe verhale in: "Die dikwielfiets" en "Die kerk van die holiness". Die vertellerstem is die van Piet Mavhetha, 'n Venda-pastoor, wat met eenvoud en humor vertel van sy mense agter die Soutpansberg en hul swaarkry. Die titels van die stories is reeds sprekend, bv "Ons kry clinic", "Die maand van die honger", "Skool maak meisies mal". Read more