
Die reuk van appels
Die reuk van appels (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
R 273.00
Loot · checked Today
- Average
- R 273.00
- Lowest seen
- R 273.00
- Highest seen
- R 303.00
- Last change
- -R 30.00
- First indexed
- 11 Sep 2025
- Vendor
- Loot
Dit is die somer van 1973. Apartheid floreer, die Amerikaners begin noustrop trek teen die kommuniste in Vietnam, en in die Kaap is die elfjarige Marnus besig om te leer wat menswees en manwees beteken. Agter hom le die geskiedenis van sy familie in Tanganjika. Voor hom, n grensoorlog. Tussen geweld en geweld le daardie oomblik wanneer onskuld verlore raak. Voortaan sal die reuk van appels bly kleef aan alles wat Marnus aanraak.



