Die Rietrotte Van Rietvallei Hoer
Die Rietrotte Van Rietvallei Hoer - Die Rietrotte: Boek 1 (Afrikaans, Paperback)
R 215.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 153.00
- Lowest seen
- R 153.00
- Highest seen
- R 215.00
- Last change
- R 62.00
- First indexed
- 04 Apr 2022
- Retailer
- Loot
Description
As Rietrot moet jy jou plek ken, besef Daniël du Randt met die intrapslag in Rietvallei Hoër. Almal sê daar bestaan nie iets soos ontgroening nie, maar hierdie matrieks het duidelik nog nie die boodskap gekry nie. Gelukkig het hy vriende soos Malebo, Antonie en Giovanni, want Peet Pretorius eet graad 8s vir ontbyt en spoeg hulle soos fyngekoude grate uit.
Een vir een. Wanneer Daniël en Malebo een nag uit die koshuis glip en hulle vasloop in n skelm wat vir Peet soos n lammetjie laat lyk begin hulle probleme werklik. Moet hulle vir iemand daarvan vertel? Kan hulle dit waag? Sê nou daardie ou kom een donker nag terug om sy dreigemente uit te voer? Hoërskool is beslis nie vir sissies nie!