
Die rooi rok
Die rooi rok (Afrikaans, Hardcover, 2nd ed)
R 199.00
Loot · checked 2 days ago
- Average
- R 199.00
- Lowest seen
- R 153.00
- Highest seen
- R 232.00
- Last change
- -R 33.00
- First indexed
- 21 Aug 2024
- Vendor
- Loot
Ouma het vir Doortjie n pragtige rooi rok vir Krismis gemaak. Sy is so opgewonde dat sy besluit om die rok sommer al n dag vroeer aan te trek om water by die windpomp te gaan haal en haar skilpad te voer. Maar toe die rok erg verniel, moet Doortjie dringend planne beraam sodat Ouma nie agterkom sy het dit skelm gedra nie.

