
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 65.00
- Lowest seen
- R 65.00
- Highest seen
- R 65.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 13 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
'n Klassieke kinderverhaal uit die pen van een van Duitsland se mees geliefde kinderskrywers.
Kasper en Seppel sien die hele week uit na Sondae by Ouma, want Sondag is pruimtert-met-room-dag. Maar toe die rower Hotsenplots Ouma se koffiemeultjie steel, is haar lus vir bak en kuier daarmee heen ...en die twee vriende besluit om plan te maak. Sal hulle die rower Hotsenplots kan vastrek?