Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Vroue
R 155.00−16%
5.0(2)
View at Takealot rated at Takealot · checked Today
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 182.83
- Lowest seen
- R 155.00
- Highest seen
- R 189.00
- Last change
- -R 30.00
- First indexed
- 18 Oct 2023
- Retailer
- Takealot
Description
Ontdek God se beloftes vir jou lewe en ervaar hoe jou geloof daagliks groei.
Die sakpas-Bybel met oordenkings vir vroue bevat 366 daaglikse gedagtes wat jou sal help ontdek dat jy selfs in jou moeilikste oomblikke waardig en sterk in God is. Elke dag bevat 'n versameling kernverse uit die Skrif en 'n kort oordenking oor temas soos geestelike groei, wysheid, moederskap, selfvertroue en om deur God gekies te wees. Daar is ook 'n tematiese indeks om maklik antwoorde te kry oor kwessies waaroor jy wonder. Die gerieflike grootte is ideaal vir jou handsak of jou bedkassie.
What's in the box
1 x Boek