Die Seerowers En Kaptein Rufus Rottus

Die Seerowers En Kaptein Rufus Rottus

Die Seerowers En Kaptein Rufus Rottus - Die Seerowers: Boek 4 (Afrikaans, Paperback)

R 174.00

Loot · checked 27 Sep 2026

View at Loot
Average
R 183.00
Lowest seen
R 135.00
Highest seen
R 183.00
Last change
-R 9.00
First indexed
29 Nov 2023
Retailer
Loot

Description

AHOOI DAAR, SKARMINKELS! Grootgaapbaai is oorval met ROTTE! Groot rotte, klein rotte, kwaai rotte en honger rotte. Gelukkig bied 'n geheimsinnige towerfluitspeler, Rufus Rottus, aan om van die knaagdierprobleem ontslae te raak – teen betaling.

Wanneer die gulsige burgemeester egter weier om die towerfluitspeler vir sy dienste te betaal, speel hy 'n betowerde deuntjie en lei al die kinders in Grootgaapbaai weg. Sal Matilda, Basjan en die Van der Branders hulle kan red?

Dit is die vierde titel in die gewilde Seerower-reeks! 'n Lekker leeservaring vir kinders wat pas hulle eerste hoofstukboeke begin lees het.

Similar products