
Die Siener
Die Siener - Deur Die Oe Van Gerald Burger (Afrikaans, Paperback)
R 10.00
Loot ยท checked Today
- Average
- R 10.00
- Lowest seen
- R 8.00
- Highest seen
- R 206.00
- Last change
- R 2.00
- First indexed
- 13 Jun 2022
- Vendor
- Loot
Gerald Burger is een van die land se bekendste sieners. Gedurende 2019 het hy die hoofkarakter in sy eie reeks, Die Siener, wat op kykNET uitgesaai is, geword.
Die reeks het op die stasie se top 10-programme geboer. Dit is nou nog op Showmax beskikbaar. Die Siener: deur die oe van Gerald Burger bied 'n in-diepte blik op die lewe van 'n heldersiende.
'n Individu wat geseen is met die gawe om met die bonatuurlike te kommunikeer, om onwelkome gaste te help om na die "anderkant" oor te gaan.



