
Die Singende Wêreld
Die Singende Wêreld (Afrikaans, Paperback)
R 10.00
Loot · checked 21 days ago
- Average
- R 8.00
- Lowest seen
- R 8.00
- Highest seen
- R 10.00
- Last change
- R 2.00
- First indexed
- 13 Nov 2022
- Retailer
- Loot
Description
Die Vlaamse digter Marc Tritsmans (1959) gee in sy gedigte stem aan die aarde met al sy bedreigde spesies. Hy doen dit in melancholies-liriese gedigte, waarvan die vaste versvorm as teenvoeter moet dien vir ‘n wêreld wat besig is om ekologies ineen te stort.
Daniel Hugo het Tritsmans se jongste bundel, Het zingen van de wereld (2017), in Afrikaans vertaal en laat daarmee die woorde van “’n man uit die noordelike halfrond” klokhelder aan die suidpunt van Afrika opklink.