
Die Smurfie-woordeboek/The Smurf wordbook
Die Smurfie-woordeboek/The Smurf wordbook (Afrikaans, English, Hardcover)
R 99.00
Loot ยท checked 28 Sep 2026
- Average
- R 99.00
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 99.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 25 Sep 2026
- Retailer
- Loot
Description
n Tweetalige woordeboek in volle kleur. Die direkte assosiasie tussen voorwerp en woord help om woordherkenning en betekenis makliker oor te dra. Addisionele soek-en-vind-aktiwiteite help om lesers in taalleer te betrek. 'n Noodsaaklike bron vir vroee kinderontwikkeling en aanvangslees. Om te leer is lekker! En saam met die Smurfies is dit selfs nog smurfer!