
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 155.00
- Lowest seen
- R 155.00
- Highest seen
- R 155.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 20 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Met hierdie verhaal fokus Dolf van Niekerk weer eens op "die buitestander/outcast".
Met hierdie verhaal fokus Dolf van Niekerk weer eens op "die buitestander/outcast". Die buitestander se groot verlange is om nie 'n buitestander te wees nie, maar deur omstandighede is hy gewerp in 'n situasie van eensaamheid waaruit hy nie kan ontsnap nie. Die grootste behoefte van die buitestander/uithuisige figuur is om "tuis" te kom. Die jong rebel, Diederik Versveld, is 'n buitestander - alleenmens, enkeling, vreemdeling op aarde. Hy is opsoek na lig - hoop, uitkoms, rede. Na sy broer se wrede dood gedurende die 1914-rebellie, begin hy by die goudmyne werk waar hy onwillig betrek word by die mynstakings. Hy word willoos deur die onstuimigheid van sy tyd rondgeslinger, maar vir hom is daar niks wat 'n standpunt werd is nie - hy is niemand, niks, nerens.