Die staat teen Anna Bruwer

Die staat teen Anna Bruwer

Anchien Troskie

R 301.00−58%
5.0(4)

rated at Takealot · checked Today

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 709.00
Lowest seen
R 301.00
Highest seen
R 709.00
Last change
-R 408.00
First indexed
21 Nov 2023
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Die opvolg op Dis ek, Anna Wat het met Anna gebeur die oomblik na sy die sneller getrek het? Na sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die oe gekyk, en toe geskiet het?
Die opvolg op Dis ek, Anna Wat het met Anna gebeur die oomblik na sy die sneller getrek het? Na sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die oe gekyk, en toe geskiet het? Agt jaar na die verskyning van Dis ek, Anna neem Anchien Troskie aldus Elbie Lotter weer haar pen op, en skryf die opvolg. Hoe vra 'n mens vergifnis, en wanneer mag jy wraak neem? Dit is die vrae waarmee Anna - en ook die skrywer - worstel ...'n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe na die moord op haar stiefpa - 'n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop.