Die Stoutste Klas op Aarde Word Stouter
R 179.00
5.0(2)
View at Takealot rated at Takealot · checked 10 days ago
- Average
- R 155.00
- Lowest seen
- R 145.00
- Highest seen
- R 209.00
- Last change
- R 24.00
- First indexed
- 13 May 2022
- Retailer
- Takealot
Description
Volgens die skoolhoof is 4B Die stoutste klas op Aarde. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor Leer. Maar Alex en Manjit het Letterlik nie bedoel om die toilette te verstop terwyl hulle die skoolgrond moes oppas nie. En hulle het definitief nie bedoel om Letterlik 'n pikkewyn vanaf die dieretuin skool toe te bring na hulle skooluitstappie nie. Hierdie goed gebeur net al het hulle 'n perfekte plan gehad om daarmee weg te kom!
