
Die Strokiesprent-Kompetisie
Die Strokiesprent-Kompetisie (Afrikaans, Paperback)
R 61.00
Loot ยท checked 26 Sep 2026
- Average
- R 56.00
- Lowest seen
- R 56.00
- Highest seen
- R 61.00
- Last change
- R 5.00
- First indexed
- 16 Mar 2023
- Retailer
- Loot
Description
Die avonture van Keegan, Samier en Samia gaan voort!
Keegan kry die geleentheid om 'n plakkaat te ontwerp wat sy gunstelingskrywer se nuwe strokiesprent adverteer - en die wenner kan die boek se bekendstelling bywoon! Hy is vreeslik opgewonde ... maar die skool se boelie, Brent Petersen, dreig om al sy planne in die wiele te ry ...
Hierdie reeks vul 'n belangrike gaping in die mark vir diverse en verteenwoordigende stories vir beginnerlesers.