Die Suidhoek van Afrika

Die Suidhoek van Afrika

Geskrifte oor Suid-Afrika uit die Nederlandse tyd, 1652-1806

R 249.00
5.0(1)

rated at Takealot · checked 13 days ago

View at Takealot
Average
R 249.00
Lowest seen
R 249.00
Highest seen
R 249.00
Last change
R 0.00
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

In hierdie bloemlesing het Schoeman ’n persoonlike keuse versamel uit briewe, dagboeke, reisjoernale en preke wat uit die Nederlandse tyd aan die Kaap dagteken en ’n uitstekende beeld gee van die Nederlandse koloniale tydperk in Suid-Afrika.
Schoeman het nie net elke teks in Afrikaans vertaal nie, maar voorsien dit ook van onontbeerlike voetnotas en insiggewende redakteursnotas waarin konteks, geskiedenis en betekenisverklarings gegee word. Schoeman het hom veral toegespits op tekste van plaaslike inwoners en boorlinge, eerder as die van besoekers of reisigers, en wys in sy voorwoord daarop dat hierdie bloemlesing dus die vroegste geskrewe letterkunde van Suid-Afrika bevat. Die tekste (telkens deur Schoeman in Afrikaans vertaal) gee 'n beeld van die Nederlandse koloniale tydperk in Suid-Afrika.